DrotschéLoveStory – Lerike & Wynand Drotsché 23/12/2017



BAIE BAIE BAIE dankie aan ELKEEN wat gehelp het om die dag sooo spesiaal te maak! Ons waardeer elkeen se hulp en die vriendelikheid en ook die entoesiasme wat daarmee gepaard gegaan het! Ons hoop hierdie video beeld die gejaagdheid, hardwerkendheid, pret, feestelikheid en bo alles die LIEFDE uit! 🙂 Ons is dankbaar!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *