Mark & Priscilla



Saterdag 11 Augustus was groot pret! Ons het Mark en Priscilla se groot dag afgeneem en baie pret gehad saam met Maryke Venter die fotograaf vir die dag. Daar het geweldig baie moeite en detail in die dag ingegaan en was absoluut die moeite werd. Baie geluk julle twee!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *