Ek speel so rukkie dromme saam met een van my gunsteling songs – Disciple se Radical.
Heeltemal te veel pret gehad en toe paar foute gemaak – maar dit maak seker nie saak nie. Was luuks.